Monday, December 13, 2010

kan nie glo ek het so lanklaas geskryf nie. Wel wat kan ek alles se. Die jaar is amper verby, en as ek terug kyk op wat alles gebeur het dan sien ek baie oomblike. Ek sien al die gelukkig oomblike en hartseer tye. Maar die een wat uitstaan vir my is my pa se dood.

Dit was te skielik. Maar ek prys die Here vir wat Hy vir hom gedoen het in sy laaste uur. Ons dien 'n Almagtige God. En ek kan verseker se dat God ons gebede verhoor het, al was dit nie ons tyd nie, maar Sy tyd.

No comments:

Post a Comment